In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Die FSCA ondersoek BHI: Gerhard van Deventer – hoof van ondersoeke, Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) Het Suid-Afrika genoeg gedoen om steeds deel van Agoa te bly?: Cas Coovadia – uitvoerende hoof, Business Unity South Africa (BUSA) Die wêreld is by ‘n draaipunt: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital SA kan teen 2027 ‘n nuwe kernreaktor hê: André Pienaar – stigter en uitvoerende hoof, C5 Capital |