In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – portefeuljebestuurder, PSG Wealth 4Sight nou op die JSE se hoofbord: Tertius Zitzke – uitvoerende hoof, 4Sight Holdings Die motorbedryf is woedend oor Amsa fabrieke wil sluit: Renai Moothilal – uitvoerende hoof, Naacam SA kry dalk gou ’n nuwe “e”-paspoort: Dr Leon Schreiber – minister van binnelandse sake Kenners antwoord luisteraarsvrae: Schalk Louw – portefeuljebestuurder, PSG Wealth & Andries Nel – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal |