View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    13 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Alwyn van der Merwe, beleggings direkteur, Sanlam Private Wealth

PSG Konsult se aandeelhouersbasis verbreed wesenlik ná PSG-ontknoping: Francois Gouws – uitvoerende hoof, PSG Konsult

SA myngroep bou ‘n R7 miljard myn in Zimbabwe: Phoevos Pouroulis – uitvoerende hoof, Tharisa

AgriSA se kongres skop af, maar die president daag nie op nie: Christo van der Rheede – uitvoerende direkteur, AgriSa

Van die Gautrain tot Madinat Jumeirah: Dr Eduard Voster – besturende direkteur van hulpbronne Afrika, Zutari

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

       

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 12de Oktober 2022
12 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Jy kan nou tjops en wors met bitcoin (in Amerika) koop
12 Oct 2022  /  Marius Reitz, hoofbestuurder by Luno Afrika gesels oor 'n kripto kaart warmee jy produkte en dienste kan koop. LUISTER IN APP
Listen Live Link Zeder verkoop nóg bates
12 Oct 2022  /  Johan le Roux, finansiële direkteur by Zeder gesels oor nóg bates wat hulle verkoop en oor die toekoms. LUISTER IN APP
Listen Live Link Vakbonde verwerp Transnet se jongste loonverhoging; skepe dam op voor Hawens
12 Oct 2022  /  Hugo Pienaar van die prokureursgroep, Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die vakobonde se sterk posisie by die onderhandelingstafel met Transnet. LUISTER IN APP
Listen Live Link Daar is ‘n 85% kans dat SA op die FATF-gryslys gaan kom
12 Oct 2022  /  Stuart Theobald, medestigter van Intellidex gesels oor SA wat op die FATF-gryslys kan kom en hoe intellidex by hierdie 85% kans aangekom het. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.