In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoosig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth SA se inflasiekoers daal tot sy laagste vlak in 16 jaar: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Investment Group Het die WVF genoeg geld om voort te gaan met Ters-betalings?: Marsha Bronkhorst – waarnemende kommissaris, UIF SA voer meer wyn na verskeie lande uit: Maryna Calow – woordvoerder, Wines of South Africa ‘n Nuwe ontwikkeling van mikro-woonstelle in Kaapstad lei dalk ‘n nuwe era vir stedelike ontwikkeling in: Andre Krige – direkteur, 255 Architects |