View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    1 Jun 2021
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

SA se werkloosheidsyfer styg tot ‘n rekord hoogtepunt: Mike Schüssler – stigter en hoofekonoom, economists.co.za

Absa VPI op sy hoogste vlak in sewe maande: Lisette Ijssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Ondersoek

Gaan veranderinge in die vuurwapenwet die vuurwapenindustrie ‘n knou gee? Lynette Oxley – vuurwapenhandelaar en woordvoerder van die Girls on Fire beweging

Is hierdie die laaste winter met beurtkrag? Kia Johnson – woordvoerder, Karpowership

Beter infrastruktuur is nodig om landbou te laat groei: Roux Wildenboer – hoof van die landbou afdeling by Absa

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Brikor se winssyfers styg, ondanks Covid-19
31 May 2021  /  Garnett Parkin – uitvoerende hoof, Brikor LUISTER IN APP
Listen Live Link Wat beteken die vlak-2 inperkingsmaatreëls vir SA?
31 May 2021  /   Professor HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut LUISTER IN APP
Listen Live Link Vol damme beteken nie noodwendig watersekuriteit nie
31 May 2021  /   Mike Muller - voorsitter van die tegniese komitee by die Water Instituut van Suid-Afrika LUISTER IN APP
Listen Live Link Nog nie die einde vir e-tol nie
31 May 2021  /   Layton Beard – woordvoerder, AA LUISTER IN APP
Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 31 Mei 2021
31 May 2021  /  Tinus de Jager – Moneyweb LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.