In die ateljee: Tinus de Jager– Moneyweb Die sterk dollar sit die rand onder druk: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Sakelui is minder pesimisties as verlede kwartaal: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Ninety One sê hoë rentekoerse skep moeilike omstandighede: Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One Is daar ‘n voordeel aan hoë brandstofpryse?: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Groep Nog ‘n honderd winkelsentrums beplan vir die volgende drie jaar: Erwin Rode – uitvoerende hoof, Rode & Genote Daar is planne om Bitcoin meer verbruikersvriendelik te maak: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |