In ateljee: Tinus de Jager Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Sakevertroue daal na sy laagste vlak in twee jaar: Ettienne Le Roux – hoofekonoom, Rand Merchant Bank Momentum Metropolitan hou steeds by sy beloftes na Covid: Jeanette Marais – adjunk- uitvoerende hoof, Momentum Metropolitan JSE groei op die rug van meer inkomstestrome: Leila Fourie – uitvoerende hoof, JSE Beurtkrag knou kommersiële eiendom: John Loos – eiendomsekonoom, FNB Is dit tyd om weer na kripto te kyk?: Christo de Witt – hoof van bedrywighede, Luno Afrika |