View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    7 Feb 2020
 

In ateljee: Tinus de Jager - Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth

SAL stop binnelandse vlugte maar die regering is nie gelukkig nie: Antoinette Slabbert - joernalis, Rapport

Valutareserwes val, maar 'n sterker goudprys help so bietjie: Kokkie Kooyman – portefeuljebestuurder,  Denker Capital

Beurtkrag sny nou ook selfone af: James de Villiers  - joernalis, Business Insider South Africa

En kenners antwoord luisteraars se vrae oor persoonlike geldsake: JB Smith - besturende direkteur van Sekoja Capital en diskretionere beleggingsbestuurder & Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Moet pensioenfondse gebruik word vir Eskom se skuld? LUISTER IN APP
6 Feb 2020  /   Martin Kingston – adjunkpresident, BUSA & Alwyn van der Merwe – beleggingsdirekteur, Sanlam Privaat Welvaart
Listen Live Link Ryk drink koffie met Marcus Swanepoel – uitvoerende hoof, LUNO LUISTER IN APP
6 Feb 2020  /  
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.