‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 17 Julie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager  – Moneyweb 

JSE sak terug saam met meeste internasionale beurse: Nelis Brink – PSG Wealth R21

Samewerking in die regering van nasionale eenheid sal groei en werkskepping dryf: Andrew Whitfield – adjunkminister van handel, nywerheid en mededinging

Kleinhandelverkope hou aan styg: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom

Pick n Pay se aandeel onder druk: Jan Meintjes – protefeuljebestuurder, Denker Capital

Die regering wil skrootstaal verder reguleer: Neels van Niekerk – bestuurshoof, die internasionale staalvervaardigers van Suid-Afrika

Dis maklik om in kripto te belê: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 16de Julie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 16de Julie 2024
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Daar steek baie kwaliteit in SA wol
Daar steek baie kwaliteit in SA wol
Tinus de Jager
Billy van Zyl, voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) gesels oor die Suid-Afrikaanse wolindustrie.
So raak die rand se waarde jou beleggings
Aangebied deur PSG Wealth
So raak die rand se waarde jou beleggings
Tinus de Jager
Die Rand is veral die afgelope maand of twee baie wisselvallig. Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor die beweging van die rand, en buitelandse beleggings.
Hoe lank gaan rentekoerse hoog bly?
Hoe lank gaan rentekoerse hoog bly?
Tinus de Jager
Dr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor rentekoerse.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.24
17 Jul, 16:44
0.81 %
EURZAR
19.94
17 Jul, 16:45
1.13 %
GBPZAR
23.74
17 Jul, 16:45
1.16 %
BTCUSD
65,177.25
17 Jul, 16:40
0.89 %
Current Value Move %
JSE ALSI
80,644
17 Jul 00:00
-0.59%
S&P500
5,667.20
16 Jul, 0:00
0.64%
Dow Jones
40,954.48
16 Jul, 0:00
1.85%
BRENT
84.71
17 Jul, 16:35
1.07%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa