View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    8 Sep 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Nerina Visser – Direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA

Sanlam pleit onskuldig oor skynbare samespanning: Wikus Olivier – Hoof: Strategie Bestuur, Sanlam

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sloer met die terugbetalings van BTW – studie: Elle-Sarah Rossato – Belastingkontroversie en dispuutbeslegtingsvennoot, PwC Suid-Afrika

SA hef verbod op die vervoer van beeste op: Gerhard Schutte – Uitvoerende hoof, Rooivleisprodusentevereniging

Koop dié aandele in onseker tye: Abrie Pretorius – Portefeuljebestuurder, Ninety One

Private mediese sorg gaan oor die volgende dekade baie verander: Dr Reinder Nauta – Uitvoerende Voorsitter van National HealthCare Groep

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake Woensdag 7 September 2022
7 Sep 2022  /  Ryk gesels oor sakevertroue, die debate tissen Copperleaf and die munisipalityt, Discovery se jongste resultate en die benefit van vroeë finansiële advies. LUISTER IN APP
Aan jou gebied deur PSG Wealth
Listen Live Link Vroeë finansiële advies kan ‘n groot impak op jou aftrede hê
7 Sep 2022  /  Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth LUISTER IN APP
Listen Live Link Discovery verdien ‘n rekord-wins, maar betaal nie ‘n dividend nie
7 Sep 2022  /  Adrian Gore – uitvoerende hoof, Discovery Groep LUISTER IN APP
Listen Live Link Sakevertroue hou aan val
7 Sep 2022  /  Ettienne Le Roux – hoofekonoom, RMB LUISTER IN APP
Listen Live Link Die Tshwane Metro sê Copperleaf-inwoners steel elektrisiteit en sny 600 eiendomme se krag af, maar die landgoed sê die metro lieg
7 Sep 2022  /  Peter Sutton, lid van die burgemeesterskomitee vir finansies, en 
Morne Eloff, direkteur van Copperleaf, gee hulle kante van die storie, LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.