In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Sasol haal ’n lys van skande: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote Die Nasionale Tesourie tweede mees deursigtige fiskale owerheid in die wêreld: Prudence Cele – direkteur, Die Nasionale Tesourie PPS voel nog Covid-19-pyn: Izak Smit – uitvoerende hoof, PPS SA kla die EU by die WHO aan oor sitrusregulasies: Deon Joubert – spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake, Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging Die FSCA ken 60 kriptolisensies toe: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep |