‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 21 Februarie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

Sasol het ‘n probleem in Amerika: Hanré Rossouw – finansiële hoof, Sasol

Kumba wil met Transnet “saamwerk”: Mpumi Zikalala – uitvoerende hoof, Kumba

Motus steur hom nie aan swakker ekonomiese toestande nie: Ockert Janse van Rensburg – finansiële hoof, Motus

Suid-Afrika produseer die meeste makadamia-neute in die wêreld: Lizel Pretorius – uitvoerende hoof, SAMAC

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20 ste Februarie 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20 ste Februarie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Moenie verwag dat daar binnekort motors op ons paaie gaan wees wat hulself bestuur nie
Moenie verwag dat daar binnekort motors op ons paaie gaan wees wat hulself bestuur nie
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor hoekom jy nie motors wat hulself bestuur binnekort op ons paaie moet verwag nie.
Portugal skaf sy Goue Visum-inisiatief af
Portugal skaf sy Goue Visum-inisiatief af
Ryk van Niekerk
Andrew Rissik, groep internasionale direkteur van Sable Internasionaal gesesls oor hoekom Portugal sy Goue Visum-inisiatief afskaf en hoe gewild hierdie inisiatief was.
Die Midstream-landgoed wil self elektrisiteit aan sy inwoners verskaf
Die Midstream-landgoed wil self elektrisiteit aan sy inwoners verskaf
Ryk van Niekerk
Jan Zeederberg, eienaar van Bondev gesels oor die Midstream-landgoed wat self elektrisiteit aan sy inwoners wil verskaf.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
0.00
01 Jan, 0:00
%
EURZAR
0.00
01 Jan, 0:00
%
GBPZAR
0.00
01 Jan, 0:00
%
BTCUSD
0.00
01 Jan, 0:00
%
Current Value Move %
JSE ALSI
78,811
21 Feb 00:00
-1.28%
S&P500
4,079.09
20 Feb, 0:00
0.00%
Dow Jones
33,826.69
20 Feb, 0:00
0.00%
BRENT
82.36
21 Feb, 17:28
-1.57%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa