In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Sasol sê sy wins gaan krimp: Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners Privaat water skitter in vergelyking met wat munisipaliteite lewer: Kasief Isaacs – Mergence Investment Managers Botswana sê nou ook nee vir Suid-Afrikaanse lemoene: Theo Boshoff – bestuurshoof, Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) Daar word nou die helfte minder sonpanele opgesit: DeVilliers Botha – bestuurskomiteelid, Sapvia Ou EV-batterye word nie weggegooi nie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |