In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Sasol staan bont op sy jaarvergadering: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Gebruikte voertuie se pryse styg vinniger as nuwes s’n: Faan van der Walt – stigter, WeBuyCars Jou SA burgerskap is veilig selfs al kry jy ’n tweede paspoort: JP Breytenbach – direkteur en senior immigrasiekonsultant, Breytenbachs immigrasiekonsultante Daar is ’n maanresies om Helium 3 te ontgin: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir TegnologieStrategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |