In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs en die rand wen veld: Francois du Plessis – besturende direkteur, Vega Batebestuur Schalk kyk terug na sy aandeelkeuses vir 2023, en waag ‘n voorspelling vir volgende jaar: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Wintergraanoeste lyk beter as verlede jaar: Corne Louw – senior ekonoom, GraanSA Maak so met jou geld oor die kersseisoen: Rone Swanepoel – sake-ontwikkelingsbestuurder, Morningstar Suid-Afrika Regulasie help die sentiment lig oor kriptogeldeenhede: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |