‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 5 Julie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb 

Die JSE sluit die week af in die groen: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Senwes kondig ‘n spesiale dividend aan: Francois Strydom – bestuurshoof, Senwes 

Suid-Afrikaanse werkers sukkel met uitbranding: Prof Renata Schoeman – hoof van gesondheidsleierskap, Stellenbosch Bestuurskool

Help verskansingsfondse in onseker tye?: Cobus Potgieter – beleggingshoof en portefeuljebestuurder, SouthernCross Capital

Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 04de Julie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 04de Julie 2024
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Tinus drink koffie met Brian van Rooyen, bestuurshoof van Labat
Tinus drink koffie met Brian van Rooyen, bestuurshoof van Labat
Tinus de Jager
Brian Van Rooyen, bestuurshoof van Labat gesels oor sy loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan.
Dit sukkel steeds om sitrusvrugte op die mark te kry
Dit sukkel steeds om sitrusvrugte op die mark te kry
Tinus de Jager
Deon Joubert, spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake by die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels oor sitrusboere wat steeds miljoene verloor as gevolg van ‘n probleem om hulle produk op oorsese markte te plaas.
Koopkragverbruikers moet opdok in Johannesburg
Koopkragverbruikers moet opdok in Johannesburg
Tinus de Jager
​Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor die R200 wat koopkragverbruikers nou meer moet betaal.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.24
05 Jul, 17:05
-0.06 %
EURZAR
19.74
05 Jul, 17:05
0.16 %
GBPZAR
23.34
05 Jul, 17:07
0.35 %
BTCUSD
56,331.03
05 Jul, 17:07
-3.63 %
Current Value Move %
JSE ALSI
80,722
05 Jul 00:00
-0.53%
S&P500
5,537.02
04 Jul, 0:00
0.00%
Dow Jones
39,308.00
04 Jul, 0:00
0.00%
BRENT
87.35
05 Jul, 16:27
-0.09%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa