In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital ’n Hartseer “Woodstock van kapitalisme”: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Shell in Suid-Afrika wil sy tas pak en loop: Ahmore Burger-Smidt – hoof: regulatoriese sake en direkteur: mededinging, Werksmans Prokureurs Redefine wil hê die verkiesing moet nou klaarkry, sodat instandhouding kan begin: Leon Kok – bedryfshoof, Redefine Properties Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?: Leon van Nierop – filmresensent Tegnologie kan motorongelukke verminder: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |