‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 5 September 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Die rand val verder terug teen die dollar: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Shoprite se Sixty60 groei steeds, die keer met 80%: Pieter Engelbrecht – bestuurshoof, Shoprite Holdings

Die bruto nasionale produk is hoë as wat verwag is: Dr. Elna Moolman – ekonoom, Standard Bank

Die arbeidsmark is op soek na verkoopsagente, sagteware-ontwikkelaars en boekhouers: Ilana Bouwer – hoof van verkope, Pnet

Die Weskaap soek meer besoekers uit Noord-Europa: Abby Jacobs – waarnemende projekleier, South African Tourism

Hommeltuie vertel jou nou wanneer om jou vrugte en neute te oes: JC van der Waldt – hoofbestuurder, Aerobotics

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
Markoorsig
Markoorsig
Tinus de Jager
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor die markte, die olieprys, AVI se resultate en Bidvest se omset wat groei.
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 04 de September 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 04 de September 2023
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb
Tegnologie doen nou opsommings van jou vergaderings en stuur dit sommer vir almal betrokke
Tegnologie doen nou opsommings van jou vergaderings en stuur dit sommer vir almal betrokke
Tinus de Jager
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat nou opsommings van jou vergaderings doen.
RCL Foods sê voer, bybetalings en beurtkrag kou aan sy winste
RCL Foods sê voer, bybetalings en beurtkrag kou aan sy winste
Tinus de Jager
Rob Field, finansiële hoof van RCL Foods gesels oor hulle finansiële resultate en planne vir hernubare-energie.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
19.27
05 Sep, 17:03
0.93 %
EURZAR
20.63
05 Sep, 17:03
0.11 %
GBPZAR
24.19
05 Sep, 17:03
0.50 %
BTCUSD
25,703.12
05 Sep, 17:03
0.15 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,931
05 Sep 00:00
-0.59%
S&P500
4,515.77
04 Sep, 0:00
0.00%
Dow Jones
34,837.71
04 Sep, 0:00
0.00%
BRENT
89.65
05 Sep, 16:50
0.92%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa