In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Shoprite smous sy meubelbesighede aan Pepkor: Pieter Engelbrecht – uitvoerende hoof, Shoprite Die motorbedryf kan nie wag vir laer rentekoerse nie: Ockert Janse van Rensburg – finansiële hoof, Motus Volgende jaar gaan ons geen “want…” hoor nie: Stephen Saad – uitvoerende hoof, Aspen Minder beurtkrag lei toe nie tot vinniger ekonomiese groei: Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie Kanola ’n “landbou-suksesverhaal”: Andries Theron – voorsitter, Proteïennavorsingstigting |