RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 3 September 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Shoprite smous sy meubelbesighede aan Pepkor: Pieter Engelbrecht – uitvoerende hoof, Shoprite Die motorbedryf kan nie wag vir laer rentekoerse nie: Ockert Janse van Rensburg – finansiële hoof, Motus Volgende jaar gaan ons geen “want…” hoor nie: Stephen Saad – uitvoerende hoof, Aspen Minder beurtkrag lei toe nie tot vinniger ekonomiese groei: Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie Kanola ’n “landbou-suksesverhaal”: Andries Theron – voorsitter, Proteïennavorsingstigting |
|
|
| | | | Tegnologie en diere | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor tegnologie en diere. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.99 03 Sep, 17:01 | 0.93 % | EURZAR | 19.85 03 Sep, 17:01 | 0.61 % | GBPZAR | 23.55 03 Sep, 16:59 | 0.52 % | BTCUSD | 57,635.20 03 Sep, 17:01 | -2.51 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 82,083 03 Sep 00:00 | -1.68% | S&P500 | 5,648.40 02 Sep, 0:00 | 0.00% | Dow Jones | 41,563.08 02 Sep, 0:00 | 0.00% | BRENT | 74.08 03 Sep, 16:49 | -4.25% |
|
|
|
| | |
|