View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    16 Mar 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Nerina Visser – etfSA

Shoprite verhoog sy markaandeel: Pieter Engelbrecht – uitvoerende hoof, Shoprite

Die konstruksiebedryf tel stadig maar seker sy kop op: Dr. Roelof Botha – ekonoom

Die Wes-Kaap wil werk skep, Covid-19 bestry en veiligheid verhoog: David Maynier – Wes-Kaapse minister van finansies en ekonomiese geleenthede  

Is Suid-Afrikaners besig om kriptogeldeenhede te koop? Marius Reitz – bestuurder vir Afrika, Luno

Boere glimlag oor stygende wolpryse: Deon Saayman – bestuurder, Cape Wools SA

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Die nuwe konsepwysigings aan die Pensioenfondswet skryf nie voor in watter infrastruktuurprojekte aftreefondse moet belê nie
16 Mar 2021  /  Johan Gouws - hoof van advies, Sasfin Wealth LUISTER IN APP
Listen Live Link Absa “doen die meeste” vir kliënte in 2020
15 Mar 2021  /  Arrie Rautenbach – hoof, Absa Retail and Business Bank LUISTER IN APP
Listen Live Link Eskom ontevrede met sy bedryfsvertoning
15 Mar 2021  /   Jan Oberholzer – bedryfshoof, Eskom LUISTER IN APP
Listen Live Link Stadio se studentegetalle groei met 10%
15 Mar 2021  /  Chris Vorster - uitvoerende hoof, Stadio LUISTER IN APP
Listen Live Link Gaan ‘n hologram Zoom vervang?
15 Mar 2021  /  Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.