In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners Sibanye-Stillwater wil reuse-winste terugploeg in nuwe aanlegte: Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye-Stillwater Wanneer kan Discovery-lede ‘n inenting verwag? Ryan Noach – uitvoerende hoof, Discovery Health Buitelanders met dié vaardighede word na SA gelok: Professor Jan van Romburgh – direkteur, NWU se Sakeskool Nuwe Nedbank en Xero-diens sal die lewe vir baie entrepreneurs makliker maak: Louis Maritz – hoof van risiko vir kleinsake en persoonlike bankdienste, Nedbank |