‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 28 Februarie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Jaco Joubert – welvaartbestuurder, PSG Wealth

Net 40% van mense tussen 15 en 24 jaar het werk: Christie Viljoen – ekonoom, PWC

Sibanye-Stillwater kry ‘n tiende kersie op die koek: Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye Stillwater

Gaspryse spring met 16%: Kevin Baart – hoof van strategiese projekte en regulering, die Suid-Afrikaanse Petroleumbedryfsvereniging (SAPIA)

Net vier ekstra treine na Richardsbaai kan 1200 vragmotors van die pad haal: Moshe Motlohi – besturende uitvoerende beampte, Transnet nasionale hawe-owerheid

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 27ste Februarie 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 27ste Februarie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Jy kan self dié Nokia-foon regmaak
Jy kan self dié Nokia-foon regmaak
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor Nokia se nuwe foon en wat dit behels.
Alles wat jy moet weet van die nuwe minimumloon
Alles wat jy moet weet van die nuwe minimumloon
Ryk van Niekerk
Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die nuwe minimumloon wat verlede week deur die departement van arbeid aangekondig is.
R108 miljard vloei na Suid-Afrikaanse effektetrusts
R108 miljard vloei na Suid-Afrikaanse effektetrusts
Ryk van Niekerk
Sunette Mulder, senior beleidsadviseur van die Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) gesels oor hul jongste verslag oor die stand van sake in die kollektiewe beleggingsbedryf.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.32
28 Feb, 17:25
-0.52 %
EURZAR
19.46
28 Feb, 17:23
-0.35 %
GBPZAR
22.21
28 Feb, 17:23
0.04 %
BTCUSD
23,404.00
28 Feb, 17:25
0.10 %
Current Value Move %
JSE ALSI
77,734
28 Feb 00:00
0.28%
S&P500
3,982.24
27 Feb, 0:00
0.31%
Dow Jones
32,889.09
27 Feb, 0:00
0.22%
BRENT
83.44
28 Feb, 17:14
1.73%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa