View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    24 Aug 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital

Slegte skuld looi Absa se winste: Jason Quinn – finansiële hoof, Absa

Regering soek 2000MW se “nood”-elektrisiteit by privaatverskaffers: Prof Wikus van Niekerk – dekaan van ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch

Parlement keur voorgestelde wet vir Padongelukfonds af: Prof Hennie Klopper – emeritus-professor, department van privaatreg aan die Universiteit van Pretoria

Só gaan dit nou in SA se gimnasiums: Mannee de Wet – besturende direkteur en mede-stigter, Planet Fitness

Hoe raak kunsmatige intelligensie die wêreld om ons? Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne  departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Markoorsig
21 Aug 2020  /   Jean Pierre Verster — uitvoerende hoof, Protea Capital Management LUISTER IN APP
Listen Live Link Hoe bekommerd moet ons wees oor die grootste datadiefstal ooit in SA?
21 Aug 2020  /   Ahmore Burger-Smidt – direkteur van mededingingsreg, Werksmans Prokureurs LUISTER IN APP
Listen Live Link ‘n Paneel beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies
21 Aug 2020  /  Jean Pierre Verster — uitvoerende hoof, Protea Capital Management & Mia Kruger – portefeuljebestuurder, Kruger Internasionaal LUISTER IN APP
Listen Live Link Counterpoint neem Bridge Batebestuur oor
21 Aug 2020  /   Piet Viljoen – voorsitter van Counterpoint LUISTER IN APP
Listen Live Link RSG Geldsake 21 Augustus 2020
21 Aug 2020  /  Ryk van Niekerk - Moneyweb LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.