In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Sibanye Stillwater belê dat dit bars in sy Lithium-myn in Finland: Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye-Stillwater ’n Skerp toename in slegte skuld sny FirstRand se wins: Mary Vilakazi – uitvoerende hoof, FirstRand Só het Eskom se tariewe die afgelope 30 jaar toegeneem: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Van Pofadder tot hoof van dispuutresolusie by CDH: Lucinde Rhoodie direkteur: dispuutbeslegting, Cliffe Dekker Hofmeyr |