‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 12 Junie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth

Spar raak ontslae van sy Poolse besigheid en beleggers dink dis ‘n goeie plan: Angelo Swartz – uitvoerende hoof, Spar Suid-Afrika

Elektroniese transaksies styg; dalk ‘n teken van ekonomiese groei?: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom

Multichoice mik na 50 miljoen intekenare: Tim Jacobs – finansiële hoof, Multichoice

Politiese onsekerheid sit die mark op die draad: Dr Chris Harmse – ekonoom, Sequoia Capital Management

Kantoorspasie huur val skerp in sekere gebiede: Estienne de Klerk – uitvoerende hoof, Growthpoint SA

Kriptogeldeenhede hou aan wipplank ry: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11de Junie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11de Junie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Die Amerikaanse regering ondersteun granaatboere in die Klein Karoo
Die Amerikaanse regering ondersteun granaatboere in die Klein Karoo
Ryk van Niekerk
Gerhard Meyer, uitvoerende hoof van Karoo Pak gesels oor hulle befondsing en nuwe versappingsaanleg.
Banke is goedkoop. Moet dit in jou portefeulje wees?
Aangebied deur PSG Wealth
Banke is goedkoop. Moet dit in jou portefeulje wees?
Ryk van Niekerk
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor die beleggingswaarde in banke en hoe beleggers dit moet benader.
Afriforum wil keer dat Nersa munisipaliteite se tariefverhogingsaansoeke oorweeg
Afriforum wil keer dat Nersa munisipaliteite se tariefverhogingsaansoeke oorweeg
Ryk van Niekerk
Morné Mostert, bestuurder vir plaaslikeregeringsake by Afriforum gesels oor hulle hofaansoek om tariefverhogings te keer.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.47
12 Jun, 16:51
-0.62 %
EURZAR
20.04
12 Jun, 16:51
0.35 %
GBPZAR
23.73
12 Jun, 16:51
0.39 %
BTCUSD
69,788.59
12 Jun, 16:49
3.58 %
Current Value Move %
JSE ALSI
77,206
12 Jun 00:00
1.48%
S&P500
5,375.32
11 Jun, 0:00
0.27%
Dow Jones
38,747.42
11 Jun, 0:00
-0.31%
BRENT
82.36
12 Jun, 16:39
0.35%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa