In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Standard Bank lewer blink resultate in ’n vaal mark: Sim Tshabalala – uitvoerende hoof, Standard Bank Exxaro voel Transnet het ’n draaipunt bereik: Riaan Koppeschaar – finansiële direkteur, Exxaro Wat is ’n AMC en hoekom sal iemand daarin belê?: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Dít is hoe ekonome in die toekoms inkyk: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom |