View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    6 Sep 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen

Steinhoff likwidasie gaan voort: Bernard Mostert, voormalige aandeelhouer van Tekkie Town

Steinhoff likwidasie gaan voort: Omri Thomas – portefeuljebestuurder, Abax Investments

Kaapstad kry sy eie aandelebeurs: Hannes van der Merwe – Bedryfshoof, 4ax

Kunspryse kook in die grendeltyd: Wilhelm van Rensburg – senior kunskenner, Strauss and Co.

Wat het die nuwe iPhone in sy mou? Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake 3 September 2021
3 Sep 2021  /  Tinus de Jager LUISTER IN APP
Listen Live Link Kenners beantwoord luisteraarsvrae oor persoonlike geldsake
3 Sep 2021  /  JB Smith – bestuurshoof van Sekoja Capital en Natasja Hart – welvaart bestuurder, GCI Weatlh LUISTER IN APP
Listen Live Link Die Suid-Afrikaanse inkomstediens haal kriptogeldeenhede in
3 Sep 2021  /  Piet Nel - Belastingprojekleier ,Saica LUISTER IN APP
Listen Live Link Die president sê werkloosheid is bo-aan die kommerlys
3 Sep 2021  /  Professor HB Klopper, bestuurshoof van die Da Vinci Instituut LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig: Die JSE eindig die week op die agtervoet
3 Sep 2021  /  JB Smith - Portefulje Bestuurder, Sequoia Capital Management LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.