In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – PSG Wealth Faerie Glen in Pretoria Steinhoff ly reuse verlies; likiditeit op bedryfsvlak lyk egter goed: Theodore de Klerk – finansiële hoof, Steinhoff Tesourie stel veranderinge aan Regulasie 28 voor: Jaco van Tonder – direkteur van adviseursdienste, Ninety One Hyprop sny skuld, weerhou dividend: Morné Wilken – uitvoerende hoof, Hyprop Absa PMI brei vinniger uit in Februarie: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Ondersoek Wat behels digitale gesondheid in SA en hoe kan die privaatsektor daarin belê? Johan Abrie – strategiese vennoot, SA Doctors App |