In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Steinhoff maak ‘n nuwe plan vir sy skuld: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Die boubedryf kan baie werk skep, na beurtkrag tot ‘n einde kom: Roelof van den Berg – Gap Infrastructure Corporation Hoë kospryse word nou ondersoek: Sipho Ngwema – hoof van Kommunikasie, Mededingingskommissie Absa sê lanbou is steeds ‘n goeie besegheid, ten spyte van beurtkrag: Marlene Louw – senior ekonoom, Absa Agribesigheid Bitcoin gaan binne ‘n jaar halveer. Wat beteken dit?: Christo de Witt – hoof van bedrywighede, Luno Afrika |