In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Suid-Afrika weer in die donker na Eskom die krag afsit: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport Sakelui en die regering praat oor hulp vir die wat nie werk het nie: HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut Mirror Trading se bestuur word vervang: Ciaran Ryan – Moneyweb-joernalis Jordaan Burger van Sage sê deesdae moet finansiële bestuurders meer doen as net state lees: Jordaan Burger – finansiële direkteur, Afrika en Midde-Ooste by Sage Anglo American, Goldfields – aandeelkeuses vir 2021: Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth |