In ateljee: Ryk van Niekerk Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Sanlam se wins styg, maar minder mense koop polisse: Anton Gildenhuys – uitvoerende hoof van SA Retail Affluent, Sanlam Standard Bank behaal sy grootste wins ooit: Sim Tshabalala – uitvoerende hoof, Standard Bank Suid-Afrikaanse besighede trek hul hare uit hulle koppe oor vaardighede wat emigreer: Andre Viljoen – oplossings konsultant, Playroll Die wêreld van ‘n ekonoom: Ettienne Le Roux – hoofekonoom, Rand Merchant Bank |