‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 3 Julie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Suid-Afrikaners belê al hoe meer in vaste depositos: Jaco van Tonder –  direkteur: adviseursdienste, Ninety One

De Beers en Botswana skud uiteindelik blad oor Debswana-ooreenkoms: Paul Rowley – uitvoerende adjunkpresident: diamanthandel, De Beers

Vervaardigers sien ‘n skerp daling in vraag: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing

Rwanda woel met hommeltuie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Institute for Technology Strategy and Innovation en verbonde aan die Londense Sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30 ste Junie 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30 ste Junie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Kenners beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
Ryk van Niekerk
Jean Pierre Verster van Protea Capital Management en Rita Cool van Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Wat gebeur met die kernafval wat Koeberg genereer?
Wat gebeur met die kernafval wat Koeberg genereer?
Ryk van Niekerk
Des Muller, kernkragspesialis en besturende direkteur van NuEnergy Developments gesels oor Koeberg se kernafval, of dit normaal is om afval op die perseel te stoor, en hoe veilig dit is.
Phala Phala: Die president het niks verkeerd gedoen nie
Phala Phala: Die president het niks verkeerd gedoen nie
Ryk van Niekerk
Prof. Jannie Rossouw, politieke ekonoom en besoekende professor van Wits Sakeskool gesels oor die openbare beskermer (OB) se bevindings.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.74
03 Jul, 17:33
-0.54 %
EURZAR
20.44
03 Jul, 17:35
-0.46 %
GBPZAR
23.76
03 Jul, 17:35
-0.52 %
BTCUSD
31,069.96
03 Jul, 17:35
1.69 %
Current Value Move %
JSE ALSI
76,234
03 Jul 00:00
0.27%
S&P500
4,450.38
30 Jun, 0:00
1.23%
Dow Jones
34,407.60
30 Jun, 0:00
0.84%
BRENT
75.50
03 Jul, 17:22
0.53%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa