In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Tabakprodusente sê daar moet meer oor nuwe wetgewing gedink word: Francois van der Merwe – woordvoerder, Limpopo tabakprodusenteorganisasie Kripto kry nie die krediet wat hy kort nie: Hannes Wessels – bestuurshoof, Binance Wouter Fourie publiseer die 3de weergawe van die Ultimate Guide to Retirement: Wouter Fourie – skrywer en finansiële beplanner, Ascor Kenners antwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |