‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 17 November 2022
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Takatso reageer op Gidon Novick se bedanking: Tshepo Mahloele – uitvoerende hoof, Harith Algemene Vennote

Lufthansa vlieg nou reguit Kruger Park toe: Linda Grimbeek – hoofbedryfsbeampte, Kruger Laeveld toerisme-en-sakekamer

Hoë rentekoerse: Moet ek eerder skuld afbetaal of aanhou belê?: Tian Ebersohn – welvaartbestuurder, PSG Wealth

Van Avis tot publieke kampvegter: Wayne Duvenage – uitvoerende hoof, OUTA

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 de November 2022
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 de November 2022
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Hoekom het FTX se inploffing so 'n groot uitkringeffek?
Hoekom het FTX se inploffing so 'n groot uitkringeffek?
Ryk van Niekerk
Wiehann Olivier, vennoot & digitale bates leier by Mazars gesels oor hoekom FTX se inploffing so 'n groot uitkringeffek het.
SA boere staan spring om nuwe tegnologie te gebruik
Aangebied deur Nedbank
SA boere staan spring om nuwe tegnologie te gebruik
Ryk van Niekerk
Cobus De Bruin, hoof van Kliëntwaarde-voorstelle vir Landbou by Nedbank gesels oor hoe SA boere se gebruik van tegnologie vergelyk met die res van die wêreld.
Alle Suid-Afrikaners moet sonpanele op hulle dakke installeer en Eskom help
Alle Suid-Afrikaners moet sonpanele op hulle dakke installeer en Eskom help
Ryk van Niekerk
Energie spesialis, Dr. Wessel Swart gesels oor of Cofesa se visie ‘n realiteit kan word, hoe so ‘n stelsel in praktyk sal werk en hoe die stelsel in die buiteland werk.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.44
17 Nov, 17:35
0.91 %
EURZAR
18.01
17 Nov, 17:33
0.35 %
GBPZAR
20.59
17 Nov, 17:33
0.06 %
BTCUSD
16,626.00
17 Nov, 17:35
0.50 %
Current Value Move %
JSE ALSI
72,155
17 Nov 00:00
-0.62%
S&P500
3,958.79
16 Nov, 0:00
-0.83%
Dow Jones
33,553.83
16 Nov, 0:00
-0.12%
BRENT
91.69
17 Nov, 17:24
-1.03%
Moneyweb Insider Gold
Kry volle toegang tot al ons markaanwysers, beleggingsinstrumente en bekroonde artikels.
R63/maand of R630/jaar
SLUIT AAN
Jy kan enige tyd kanselleer.
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · 5 8th Street · Houghton Estate, Gauteng 2196 · South Africa