In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Bovest in identiteitsdiewe se visier: Geo Botha – bemarkingsdirekteur en welvaartbestuurder, Bovest Wealth Hoe kan private sektor by waterprojekte betrokke raak?: Johann Lübbe – hoof, Watervennootskapskantoor in die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika Taki’s Biltong slaan wêreldreus bloedneus: Christakis Dougie Aristides – bemarkingsdirekteur, Taki’s Biltong Wat gebeur as jou beleggingshorison nie meer “langtermyn” is nie?: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Die president belowe vinniger grondhervorming, maar het ons nie al dié deuntjie gehoor nie?: Theo Boshoff – uitvoerende hoof, Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) |