‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 11 Januarie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kruger –  navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Telkom en RAIN se gesprekke ly skipbreuk: Jan Vermeulen – joernalis, MyBroadband

SA gaan nog vir 10 jaar beurtkrag ervaar: Monique le Roux – senior navorser, die Wetesnkaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR)

Die waarde van elektroniese transaksies in Desember styg  die eerste keer in ses maande: Elize Kruger, onafhanklike ekonoom

PnP en Takealot se “snaakse” huwelik: Lerena Olivier – finansiële hoof, Pick n Pay

Kripto beleef ‘n nagmerrie jaar, maar daar was ligpunte: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 10 de Januarie 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 10 de Januarie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Navorsers wil beeste groener maak
Navorsers wil beeste groener maak
Ryk van Niekerk
Dr. Linde du Toit, senior dosent in veekunde aan die Universiteit van Pretoria gesels oor Nieu-Seeland navorsers wat oplossings vind om plaasdiere se metaanvrystellings te verminder.
Mededingingsowerhede knor weer oor pryse van skoolklere
Mededingingsowerhede knor weer oor pryse van skoolklere
Ryk van Niekerk
Ahmore Burger-Smidt van Werksmans gesels oor die Mededingingskommissie wat kyk na onmededingende gedrag rakende skoolklere.
Suid-Afrikaners het in 2022 motors gekoop dat dit klap
Suid-Afrikaners het in 2022 motors gekoop dat dit klap
Ryk van Niekerk
Henry Botha van die Absa-groep motorfinansiering gesels oor die groei in die verkoop van nuwe motors in 2022.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
16.96
11 Jan, 17:39
-0.34 %
EURZAR
18.31
11 Jan, 17:38
0.19 %
GBPZAR
20.62
11 Jan, 17:38
-0.27 %
BTCUSD
17,429.00
11 Jan, 17:39
-0.30 %
Current Value Move %
JSE ALSI
78,522
11 Jan 00:00
0.67%
S&P500
3,919.25
10 Jan, 0:00
0.70%
Dow Jones
33,704.10
10 Jan, 0:00
0.56%
BRENT
81.41
11 Jan, 17:27
2.30%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa