In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Tesourie-plan kan belasting op effektetrust-winste verhoog: Dr. Albertus Marais – vennoot, AJM Tax Suid-Afrika het ’n groot kernkragspeler: Dr. Kelvin Kemm – voorsitter, Stratek Global Die FIC beboet besighede wat nie gryslys-opgawes inhandig nie: Adv. Jan Augustyn – bestuurder: inspeksie en handhawing Finansiële Intelligensiesentrum Maak jou huis warm terwyl jy kripto myn: Carel de Jager – groepleier, Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) |