In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Toerismesyfers klim na vlakke wat laas voor Covid gesien is: Corne Koch – Corne Koch, Hoof: Kaapstad en Wes Kaapse Konvensie Bureau deel van Wesgro se Bestemmings Bemarkings Organisasie Wat maak rentekoerse in 2022: Johann van Tonder – ekonoom vir finansiële welstand, Momentum Nerina Visser praat oor haar aandeelkeuses vir 2022 en 2023: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Sateliettegnologie verbeter en raak goedkoper: Jan Vermeulen – joernalis, MyBroadband Kriptogeldeenhede het maar ‘n moeilike jaar beleef: Christo de Witt – hoof van bedrywighede, Luno Afrika |