RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 28 Januarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Wat moet die regering doen om eiendom te onteien?: Dr. Reghard Brits – direkteur, Brits Dreyer Inc. & buitengewone professor, UWC DeepSeek het die tegnologiewêreld op hol, met goeie rede: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Transnet gebruik al hoe meer Suid-Afrikaanse lokomotiewe: Prof. Jan Havenga – emeritus professor: Bedryfsingeneurswese, Stellenbosch Universiteit & logistieke raadgewer van die regering en die Wêreldbank Waaroor gaan die nuwe Wet op die Bewaring en Ontwikkeling van Landbougrond?: Janse Rabie – uitvoerende hoof: natuurlike hulpbronne, Agri SA
|
|
|
| | | | Wantroue neem toe | Ryk van Niekerk | 'Daar is 'n gebrek aan vertroue tussen baie van die grondeienaars en die regering': Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital. |
|
| Aangebied deur Kruger Internasionaal | Gebruik Trump tariewe as 'n stok? | Ryk van Niekerk | Henco Kruger en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.66 28 Jan, 16:39 | -0.32 % | EURZAR | 19.46 28 Jan, 16:41 | -0.87 % | GBPZAR | 23.21 28 Jan, 16:41 | -0.77 % | BTCUSD | 102,673.50 28 Jan, 16:39 | 1.35 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 84,630 28 Jan 00:00 | 0.53% | S&P500 | 6,012.28 27 Jan, 0:00 | -1.46% | Dow Jones | 44,713.58 27 Jan, 0:00 | 0.65% | BRENT | 0.00 01 Jan, 0:00 | % |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏