In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft SA is nie besig om die geveg teen korrupsie te wen nie: Janine Erasmus – webredakteur, Corruption Watch Transnet gee die groen lig vir ’n R60 miljoen ontsoutingsaanleg in Oos-Londen: Rudolph Retief – projekbestuurder, Impact Water Solutions Amerikaanse huur-inflasie kan ’n groot impak op SA rentekoers hê: Henk Kotze – hoof van kontant en inkomste, Prescient Investment Management Van die platteland tot ’n pilaar in die Suid-Afrikaanse mededigingsreg: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur: kompetisie, Werksmans Prokureurs |