In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Transnet kos ons ekonomie R1 miljard per dag: Prof. Jan Havenga – logistieknavorser, Universiteit van Stellenbosch Beurtkrag terug op vlak 4 en 5 en Eskom sê hy doen onderhoud: DeVilliers Botha – woordvoerder en raadslid, SAPVIA en uitvoerende hoof, Solareff Wesgrow se fokus op lugvaart werp toerismevrugte af: David King – projekbestuurder, Air Access RCL Foods sê voer, bybetalings en beurtkrag kou aan sy winste: Rob Field – finansiële hoof, RCL Foods Tegnologie doen nou opsommings van jou vergaderings en stuur dit sommer vir almal betrokke: Pieter Geldenhuys –toekomskundige en direkteur, Institute for Technology Strategy and Innovation en verbonde aan die Londense Sakeskool |