In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws Transnet se planne om private operateurs op sy spoorlyne te kry: Thembi Lekganyane – tussentydse bestuurder: Infrastruktuur, Transnet Hoekom het TotalEnergies werklik sy goed gevat en geloop?: Craig Morkel – voorsitter: Gas Ekonomie Leierskapspan, Suid-Afrikaanse Olie-en-Gasvereniging (Saoga) Kleinhandelaars kan na PAXI kyk om pakkies by kliënte te kry: Sureen du Toit – hoof: Paxi, Pep Wie wil kripto-eienaars hê moet die Amerikaanse verkiesing wen?: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |