In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Transnet soek geld by steenkoolmyne om te help met sy dispuut oor lokomotief-onderdele: Deon Smith – finansiële direkteur, Thungela Wat beteken Kuben Naidoo se bedanking vir die Reserwebank?: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Moenie in die buiteland belê net omdat jy bang is die rand verswak nie: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Hoekom is uie en aartappels so duur?: Louis de Kock – eienaar, Wildeklawer |