In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Wat presies voer Amerika en China na mekaar toe uit?: Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Tshwane wil verlate geboue onteien en herontwikkel: Kholofelo Morodi – burgemeesterskomiteelid: korporatiewe en gedeelde dienste, Tshwane Valke stel forensiese ouditeur aan om Al-Mabroor te ondersoek: Mahier Tayob – besturende direkteur, Tayfin Forensic and Investigative Auditors Skaap in Brittanje kry voëlgriep: Dr Naudé Rossouw – direkteur, Rossgro Hoe word ’n iPhone vervaardig?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |