‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 23 November 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Die rentekoers bly onveranderd, maar die inflasiewolke bly hang: Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika

Twee Absa-manne nou aan die stuur by Nedbank: Daniel Mminele – voorsitter, Nedbank

Die HS-klasaksie teen is ná ’n dekade, en baie regskoste, op die horison: Johan Stander – bestuurslid van die Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG)

Lojaliteit in kleinhandel hang nie net van pryse af nie: Ed von Gericke – hoof: kleinhandel bedrywighede, Spar

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22ste November 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22ste November 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Binance-hoof beken skuld op kriminele klagte: Wat beteken dit vir die kriptobedryf?
Binance-hoof beken skuld op kriminele klagte: Wat beteken dit vir die kriptobedryf?
Ryk van Niekerk
Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor hoe belangrik Binance in die kriptowêreld is, en wat die Binance-hoof se bekenning vir die kriptobedryf beteken.
Die OpenAI- en Microsoft-sepie
Die OpenAI- en Microsoft-sepie
Ryk van Niekerk
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor die OpenAi- en Microsoft-sepie en Sam Altman wat terugkeer na sy pos.
Politiek dalk agter tweepot-besluit
Politiek dalk agter tweepot-besluit
Ryk van Niekerk
Elna Erwee, verspreidingshoof van Old Mutual se korporatiewe besigheid gesels oor die tweepot-besluit en wat dit beteken.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.79
23 Nov, 17:59
-0.49 %
EURZAR
20.50
23 Nov, 17:59
-0.31 %
GBPZAR
23.56
23 Nov, 17:59
-0.14 %
BTCUSD
36,934.31
23 Nov, 17:57
-1.88 %
Current Value Move %
JSE ALSI
75,439
23 Nov 00:00
0.90%
S&P500
4,556.62
22 Nov, 0:00
0.41%
Dow Jones
35,273.03
22 Nov, 0:00
0.53%
BRENT
80.62
23 Nov, 17:46
-1.08%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa