In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Van 1 tot 200 miljoen kliënte in 27 jaar: Shameel Joosub – uitvoerende hoof, Vodacom Raubex wys daar is nog lewe in die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf: Dirk Lourens – bedryfshoof, Raubex WeBuyCars se notering kos R45 miljoen of 12,5% van sy wins: Faan van der Walt – uitvoerende hoof en stigter, WeBuyCars Alle kontantbeleggings is nie dieselfde nie: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Hoekom is die wêreld so opgewonde oor AlphaFold 3?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |