In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Maatskappye ervaar soet en suur in hul interaksie met die Ontvanger: Elle-Sarah Rossato – vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing, PwC Suid-Afrika Hoe groot is die ekonomiese skade wat die geweld in Mosambiek aanrig?: Dr Joachim Vermooten – vervoer-ekonoom, Universiteit van Johannesburg Die regering wil die private sektor gebruik om sy geboue op te knap: Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur Van beleggings tot Jaguars: Wayne McCurrie – bekende beleggingskenner |