‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 26 September 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Old Mutual wil sy nuwe bank vroeg aanstaande jaar bekend stel: Casper Troskie – finansiële hoof, Old Mutual & Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

Vergeet van ChatGPT, wees bekommerd oor FraudGPT: Gregory Whittaker – aktuaris, Algorithm Konsultante en Aktuarisse

Bied jou annuiteit verpersoonlikte sekerheid?: Martin Riekert – hoof: kleinhandelbeleggings, Momentum Beleggings

Aan die stuur van ’n groeiende groenkragbedryf: Rentia van Tonder – hoof: hernubare energie, krag en infrastruktuur, Standard Bank

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25ste September 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25ste September 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Koop eerder produkte en dienste met dié kriptogeldeehede
Kripto
Koop eerder produkte en dienste met dié kriptogeldeehede
Ryk van Niekerk
Wiehann Olivier, vennoot & hoof van FinTech en digitale bates by Forvis Mazars gesels oor kriptogeldeehede wat goed is vir die koop van produkte en dienste.
Wil die Inkomste diens “Big Brother” wees?
Wil die Inkomste diens “Big Brother” wees?
Ryk van Niekerk
Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese aangeleenthede by British American Tobacco in Afrika suid van die Sahara gesels oor die installering van 24-uur-kringtelevisiekameras by die pakhuise van tabakmaatskappye.
Oppas vir hierdie langtermyngevolge van tweepot-onttrekkings
Aangebied deur Ninety One
Oppas vir hierdie langtermyngevolge van tweepot-onttrekkings
Ryk van Niekerk
Jaco van Tonder, direkteur vir adviseursdienste by Ninety One gesels oor langtermyngevolge van tweepot-onttrekkings.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.15
26 Sep, 17:35
-0.49 %
EURZAR
19.19
26 Sep, 17:37
-0.05 %
GBPZAR
23.02
26 Sep, 17:37
0.24 %
BTCUSD
65,437.70
26 Sep, 17:37
3.17 %
Current Value Move %
JSE ALSI
87,327
26 Sep 00:00
1.59%
S&P500
5,722.26
25 Sep, 0:00
-0.19%
Dow Jones
41,914.75
25 Sep, 0:00
-0.70%
BRENT
71.60
26 Sep, 17:25
2.88%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa