In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital Waar staan die privatiseringsproces van die SAL? Gidon Novick – uitvoerende hoof, Takatso-konsortium Die ANC praat steeds met die EFF oor onteiening sonder vergoeding: Annelize Crosby – regsadviseur, Agri SA Dié wat hulle eerste huis koop word al hoe jonger, betaal meer: Ewald Kellerman — hoof van risikobestuur by Absa Huislenings Aanlyn-inkopies is besig om te verander: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |